Nuus 12:00
BULLETIN 12 Desember 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die jongste peiling toon Fikile Mbalula lei tans die ANC se opvolgstryd# Stappers word gemaan om Tafelberg bo Kampsbaai te vermy # En krieket: Die Protea-vroue hoop om voort te bou op die T20-reeksoorwinning in die eendagreeks teen Ierland # Die ANC se sekretaris-generaal, […]