Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid verander nie die ANC se langtermyndoelwitte nie
# ActionSA sê Andrea Johnson is nie geskik om die Nasionale Vervolgingsgesag te lei nie
# Amnestie Internasionaal sê Israel gaan voort met volksmoord teen Palestyne in Gaza
# En krieket: Die Protea-vroue hoop om voort te bou op hulle T20-reeksoorwinning in die eendagwedstryde teen Ierland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………