Nuus 11:00
BULLETIN 11 Desember 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Matriekeksamen-ongerymdhede is ontdek in sewe Gautengse skole # Venezuela beskuldig Amerika van internasionale seerowery# En rugby: Eben Etzebeth sê die oogkrap-voorval was nie opsetlik nie # Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê nasieners het ongerymdhede opgemerk in ses matriekeksamen-antwoordstelle in Gauteng. Die […]