Nuus 09:00
BULLETIN 10 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê verkiesings weerspieël steeds die wil van die mense# Die VF Plus is bekommerd oor die heraanstelling van ‘n lugmagmajoor wat weens haatspraak ontslaan is# En Australië se sosialemedia-verbod tree in werking # President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moet trots wees […]