Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 9 Desember 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana sê daar is geen diplomatieke probleem met die VSA nie# ‘n Voertuig wat gekoppel word aan die moord op Marius van der Merwe is in Alexandra gevind# En daar was ‘n kragtige aardbewing teen die kus van Noord-Japan Bly ingeskakel op ………. […]