Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 8 Desember 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula sê personeel wat nie hul salarisse ontvang nie stel die ANC in ’n swak lig# Saai stig ‘n vereniging vir Suid-Afrikaners om werk in die VSA te vind# En motorsport: Lando Norris wen die F1-wêreldtitel vir die eerste keer Bly ingeskakel op […]