Nuus 15:00
BULLETIN 5 Desember 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Umalusi bevestig die matriekeksamen-uitslae sal op 12 Januarie bekendgemaak word# ‘n Taxibeampte word in Gauteng doodgeskiet# En rugby: Rassie bly aan by die Bokke tot 2031 # Die gehalteversekeringsliggaam Umalusi het bevestig die nasien van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenvraestelle, wat op 18 November […]