Nuus 18:00
BULLETIN 8 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Alles is gereed vir die eerste getuie in die Madlanga-kommissie# Uitspraak word voorbehou in die Lungu-familie se appèlaansoek teen repatriasie# En die liggaam van ‘n vermiste Bloubergstrandse vlieërplankryer is gevind # Die Madlanga-kommissie sê hy is gereed vir openbare sittings wat volgende Woensdag […]