Nuus 11:00
BULLETIN 5 Desember 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Paul Mashatile sê lande ondersteun Suid-Afrika se deelname aan die G20# Binnelandse Sake se kantoorure word verleng vir die feestyd# En rugby: Die nuweling Nabo Sokoyi word ingesluit in die Blitsbokspan vir die Kaapstadse Sewes # Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika geniet die […]