Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 4 Desember 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met Krieket: Saterdag se laaste eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië in Visakhapatnam sal die wenner bepaal nadat die Proteas die gasheer met vier paaltjies verslaan het in die tweede kragmeting in Raipur om die reeks gelykop te […]