Nuus 06:00
BULLETIN 5 September 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola doen ‘n beroep op mineraalveredeling om groei te bevorder# Die afgedankte SA Toerisme-raadslede dien ‘n dringende hofaansoek in# En die legendariese Italiaanse modeontwerper Giorgio Armani is oorlede # Die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, sê die veredeling en waardetoevoeging van […]