Nuus 17:00
BULLETIN 2 Desember 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Motoriste kan nog ‘n brandstofprysverhoging verwag# Imogen Mashazi bevestig EMPD-adjunkhoof Mkhwanazi se aanstelling was onreëlmatig# En, Standard Bank sê die BBP-groei van 0,5-persent voldoen aan die verwagtinge in ‘n moeilike jaar # Nog ‘n brandstofprysverhoging wag môre op motoriste. Die prys van 93- […]