Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mbalula sê die ANC kon nie daarin slaag om die SAKP te oortuig om nie onafhanklik aan volgende jaar se verkiesing deel te neem nie
# Die Nasionale Tesourie verwag munisipale besteding sal in die volgende boekjaar tot 728,3-miljard-rand styg
# Die Europese Unie is bekommerd oor druk op Oekraïne om toegewings te maak om die oorlog teen Rusland te beëindig
# En gimnastiek: Die Amerikaanse liggaam word gedagvaar oor sy versuim om op te tree teen bewerings van seksuele misbruik van gimnaste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………