Nuus 11:00
BULLETIN 5 September 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit sê minister Meth moet haar verontagsaming van ‘n hofbevel oor rassekwotas verduidelik# Die Nasionale Vergadering se speaker oorweeg nog die MK-party se wantrouemosie teen president Ramaphosa# En, die DRK verklaar ’n Ebola-uitbreking in die Kasai-provinsie waar 15 sterftes aangemeld is # Solidariteit […]