Nuus 13:00
BULLETIN 8 Desember 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Kaapse Onafhanklikheidsparty sê Suid-Afrika is nou ‘n volwaardige mafia-staat# ActionSA sê daar is ‘n georganiseerde misdaad-noodtoestand in Gauteng# En krieket: Australië vergroot sy voorsprong op die Wêreldtoetskampioenskaps-punteleer # Die Kaapse Onafhanklikheidsparty sê Suid-Afrika is nie meer ‘n mislukte staat nie, maar ‘n […]