Nuus 17:00
BULLETIN 10 Desember 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Wes-Kaapse direkteur van Openbare Vervolging, Nicolette Bell is vol vertroue sy kan die NVG lei# Die Kommissie vir geslagsgelykheid sê tienerswangerskap is ’n nasionale krisis# En, die VN-menseregtekantoor probeer om te oorleef te midde van groot befondsingskortings Die Direkteur van Openbare Vervolging […]