Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party verloor sy aansoek wat Mchunu se skorsing en die stigting van die Madlanga-kommissie uitdaag
# ActionSA sê die kortlys vir die posisie van Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings is bederf met Simelane se insluiting
# Die Verenigde Koninkryk beskuldig Rusland van inligtingsoorlogvoering
# En krieket: Die Proteas en Ierland se vrouespanne speel vandag in die laaste T20 in Benoni
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………