Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 12 Desember 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Suid-Afrika word met die verlenging van AGOA nie uitgesluit nie# Die EFF doen ‘n beroep op ‘n boikot van die G20-beraad indien Suid-Afrika uitgesluit word# En Olimpiese Spele: Australië stel ‘n fonds van 564-miljoen-rand bekend om atlete vir die 2032-Spele voor te berei Bly […]