Oggend-koerantverslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 Desember 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Buti Manamela, het die registrasie van Damelin, City Varsity en ICESA City Campus opgeskort. Dit volg nadat die privaat hoër onderwysinstellings vir maande reeds ernstige probleme ondervind. # En die Netwerk24-webblad: […]