Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 15 Desember 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Kanada waarsku reisigers om versigtig te wees in Suid-Afrika
# Die Padongelukkefonds mors miljoene in ’n twyfelagtige oproepsentrum-ooreenkoms
# En minstens 15 is dood in ‘n Australiese Joodse slagting
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………