Nuus 11:00
BULLETIN 16 Desember 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa sê privaat elektrisiteit bevorder energiesekerheid # ’n Ontleder waarsku die MK-party in KZN om die mosie van wantroue se uitslag te aanvaar# En, die Stad Kaapstad wil R180-miljoen begroot om ‘n veiligheidsmuur langs die N2-snelweg op […]