Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa vra groter beskerming vir die land se kinders
# Die Activists and Citizens Forum sê die Madlanga-kommissie se tussentydse verslag kan nie geheim gehou word nie
# Die Hollywood-akteur en -regisseur Rob Reiner en sy vrou word dood aangetref in hulle huis in Los Angeles
# En krieket: Engeland se afrigter sê hulle kan sake omkeer in die derde toets om die As
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………