Nuus 13:00
BULLETIN 18 Desember 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Boubedryf-ontwikkelingsraad rig ‘n waarskuwing oor gebrekkige bouveiligheidsmaatreëls# Die kabinet stel senior regters aan op die Maatskappye-tribunaal# En krieket: Stokes en Archer daag die Australiese boulers in Adelaide uit # Die Boubedryf-ontwikkelingsraad is diep bekommerd oor swak toesig en die nie-nakoming van veiligheidstandaarde. […]