Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie sê Ramaphosa sal die Madlanga-kommissie se tussentydse verslag deeglik bestudeer
# Die Wes-Kaap is bekommerd oor ‘n skerp styging in geweldmisdaad, insluitend moord
# Die Australiese eerste minister onthul nuwe maatreëls teen anti-Semitisme na die massamoord op Bondi-strand
# En tennis: Suid-Afrika bied in 2026 14 weke van ITF-wêreldtoer-geleenthede aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………