Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 19 Desember 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die VSA dreig Suid-Afrika oor die beweerde inhegtenisneming van amptenare# Die ministerie van Menslike Nedersettings waarsku oor vals behuisingsaanbiedinge# En waarskuwings oor wydverspreide reënbuie en stormweer is vir die naweek uitgereik Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………