Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 19 Desember 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val weg met sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging gaan ‘n groot finansiële hupstoot kry nadat Bafana Bafana vir die volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Amerika, Mexiko en Kanada gekwalifiseer het. Onder FIFA se uitgebreide prysstruktuur sal elke kwalifiserende land […]