Nuus 09:00
BULLETIN 20 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ondersoek na die godsdienssektor kry die wind van voor# Die veroordeelde moordenaar Donovan Moodley se parool word geweier# En die DA gryp in om die terugkeer van ’n jong Suid-Afrikaanse kunstenaar te verseker # Die Artikel 22 ad hoc-komitee sê hy ondervind […]