Nuus 10:00
BULLETIN 22 Desember 10 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Tesourie sê die kortlys vir die nuwe Inkomstediens-kommissaris is nog nie afgehandel nie# Die GOOD-party veroordeel die massaskietery by die Bekkersdal-taverne # En, die MK-party sê die Gautengse polisiekommissaris Tommy Mthombeni moet verwyder word # Die Nasionale Tesourie sê ‘n kortlys kandidate om die […]