Nuus 15:00
BULLETIN 23 Desember 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die sterftesyfer in die Bekkersdal-taverne skietery styg tot tien# Die Ondersoekeenheid bevries ‘n eiendom wat met die oorlede akteur Presley Chweneyagae verbind is# En, Rugby: Siya Kolisi weer terug by die Stormers aan einde van termyn by Haaie # Die dodetal in die […]