Nuus 09:00
BULLETIN 26 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Agt mense sterf in twee ongelukke in Limpopo# Die EFF doen ‘n beroep op die mense van die wêreld om Palestina te onthou# En die Weerdiens waarsku teen hewige donderstorms vandag # Ses mense is dood en sewe beseer toe die bestuurder van […]