Nuus 07:00
BULLETIN 20 September 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nhlanhla Mkhwanazi beweer die ondersoek teen Dumisani Khumalo is belemmer# Volkswagen herroep 374 Amorak-voertuie # En krieket: Die Protea-vroue beklink die eendagreeks teen Pakistan # Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sê senior regbank- en intelligensiebeamptes het ondersoeke belemmer na die hoof van Misdaadintelligensie, […]