Nuus 15:00
BULLETIN 29 Desember 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Mededingingskommissie waarsku skole oor eksklusiewe ooreenkomste met verskaffers # Versigtige optimisme oor Suid-Afrika se ekonomiese groei-vooruitsigte uitgespreek # En, geen verdraagsaamheid vir oortreders met skerp verkeerstoename in KZN # Die Mededingingskommissie doen ‘n beroep op skole om te voldoen aan mededingende prosesse wanneer hulle […]