Nuus 08:00
BULLETIN 31 Desember 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Gupta-baasbrein Salim Essa se aansoek om die Zondo-kommissieverslag te hersien, word afgewys# Die Australiese polisie glo die Bondi Beach-terreurverdagtes het alleen opgetree# En rugby: Die Bulle-afrigter verduidelik die betrokkenheid van die Springbok-afrigters by die span # Die Gautengse Hooggeregshof het die Gupta-medewerker […]