Nuus 10:00
BULLETIN 2 Januarie 10 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA vra vir deursigtigheid oor die multinasionale vlootoefening# ’n Massa-verdrinking in KwaZulu-Natal eis twee met nog twee wat vermis word# En Suid-Afrikaanse stede het van die laagste veiligheidsgraderings op die vasteland gehad in 2025 # Die DA versoek ‘n volledige parlementêre inligtingsessie […]