Nuus 17:00
BULLETIN 22 September 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Masemola sê politiekemoorde-taakspan het ‘dooie’ sake heropen en noemenswaardige deurbrake gemaak# ‘n JMPD-beampte word ondersoek ná getuienis voor Madlanga-kommissie# En, ‘n studie waarsku Afrika-stede raak agter met klimaatsaanpassings # Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die politiekemoordetaakspan het ou sake heropen en beduidende […]