Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 5 Januarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Suid-Afrika se brandstofprys gaan na verwagting tot sy laagste vlak in byna vier jaar daal# Die Suid-Afrikaanse Poskantoor se aansoek om sake-redding te beëindig is steeds hangende# En al 40 slagoffers van die Switserse ski-oord-brand op Oujaarsaand is geïdentifiseer Bly ingeskakel op ………. Jou […]