Nuus 18:00
BULLETIN 23 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Kommissaris Masemola sê die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde is ‘n poging om die ondersoek na misdaadsindikate te stuit# Minister Groenewald beklemtoon die noodsaak om slagoffers se regte teen gevangenes se rehabilitasie op te weeg# En, Springbokafrigter Rassie Erasmus kies bestendigheid […]