Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Januarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi sê die onderhoudsproses vir die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging was deursigtig
# KwaZulu-Natal teken ’n geskiedkundige daling in padsterftes tydens die feestyd aan
# En sokker: Suid-Afrika is uitgeskakel uit die Afrikabekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………