Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika soek duidelikheid oor Amerika se aantygings oor intimidasie en paspoortlekkasies
# Vier mense is aangekeer in verband met die moord op DJ Warras
# Europese Unie-leiers bereik ‘n ooreenkoms oor befondsing vir Oekraïne oor die volgende twee jaar
# En sokker: SAFA maak gereed vir ‘n groot finansiële hupstoot na Bafana se kwalifisering vir die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………