Nuus 09:00
BULLETIN 14 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Lukanyo Calata vra oudpresidente om te getuig voor die WVK-saakondersoek# Statistieke SA sê daar was ‘n afname van 1,4-persent in vervaardigingsproduksie in Desember# En gholf: Die Meesterskampioen, Patrick Reed, gaan in die Suid-Afrikaanse Ope speel # Die tweede getuie voor die Waarheids- en […]