Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 13 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die regering sal die strafregstelsel regruk# Suid-Afrikaanse suikerrietkwekers sê die plaaslike suikerbedryf is op sy laaste bene# En die Donald Trump-administrasie beëindig sy immigrasie-optrede in Minnesota Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………