Nuus 13:00
BULLETIN 12 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Stad Tshwane waarsku sy waterverspreidingsnetwerk stort ineen# AfriForum hou die Lugmagsersant Michael Swanton se moordsaak noukeurig dop# En Olimpiese Spele: Die gasheer, Italië, verower goud in mans- en vroue-rodel # Die Stad Tshwane waarsku sy waterverspreidingsnetwerk is besig om ineen te stort […]