Nuus 12:00
BULLETIN 30 Oktober 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Koeberg se eenheid een is suksesvol herkoppel aan die nasionale netwerk# Die Rooi Kruis sê Orkaan Melissa is ‘n ramp van ongekende omvang# En rugby: Jan-Hendrik Wessels se skorsing word met een week verkort # Eskom sê hulle het eenheid een van die […]