Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# NATJOINTS is gereed om ‘n veilige staatsrede te verseker
# BOSA waarsku Suid-Afrika word ‘n gemeenskap sonder gevolge
# Trump gaan Netanyahu in die Withuis ontvang te midde van toenemende spanning in die Midde-Ooste
# En rugby: Hollie Davidson van Skotland maak Saterdag Sesnasies-geskiedenis
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………