Nuus 07:00
BULLETIN 12 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die staatsrede sal nugtere nadenke en versigtige hoop balanseer# Die ministerie van Justisie veroordeel die dreigemente teen die woordvoerder van die Spesiale Ondersoekeenheid# En die Amerikaanse prokureur-generaal verdedig die hantering van die Epstein-lêers # President Cyril Ramaphosa het aangedui dat […]