Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 12 Februarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die rehabilitasie van oortreders sal misdaad bekamp
# Ligte waterbeperkings gaan in dele van die land ingestel word
# En tropiese sikloon Gezani tref Madagaskar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………