Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# John Steenhuisen verwerp berigte dat hy uit die DA se leierskapstryd geskop is
# Gauteng se premier vra verskoning oor sy onsensitiewe opmerkings te midde van die waterkrisis
# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers keer Trump se tariewe teen Kanada om
# En sokker: Alle kaartjies vir die Soweto-derbie word in rekordtyd uitverkoop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………