Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 13 Februarie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Die onderskatte Zimbabwe het die magtige Australië met 23 lopies verslaan in hulle T20-Wêreldbeker-groepwedstryd in Colombo, Sri Lanka. Die Afrika-land het ‘n verdedigbare 169 vir twee aangeteken danksy Brian Bennett se onoorwonne 64. Australië se […]