Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê Ramaphosa is uit voeling met die werklikheid
# Die Gautengse Onderwysdepartement gaan ‘n onafhanklike regsonderneming aanstel om die dood van ‘n graad R-leerder te ondersoek
# Trump herroep die bevinding dat kweekhuisgasse mense se gesondheid benadeel
# En rugby: Ses veranderings aan Ierland se span vir die Sesnasies-wedstryd teen Italië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………