Nuus 07:00
BULLETIN 3 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die SAKP sê die ANC het by verskeie geleenthede misluk om sy alliansie te herskik# Fannie Masemola ontplooi ‘n gespesialiseerde span om Reigerpark-moordenaars op te spoor# En vyf Duitse klimmers is dood in ‘n sneeustorting in die Italiaanse Alpe # Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty […]